Mark Wingett

Mark Wingett
Geboortenaam Mark Christopher Wingett
Geboorte 1 Januarie 1961 (1961-01-01)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1979–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mark Wingett (gebore 1 Januarie 1961) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Quadrophenia (1979), Snow White and the Huntsman (2012), en Far from the Madding Crowd (2015), en in die televisiereeks The Bill (1984).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy